Apartment / Flat For Rent in Manaba Beach, Uvongo

ref# 289
Share
Asking Price : R 950.00 / NIGHT OUT OF SEASON Province:Kwazulu-Natal City:Uvongo Suburb:Manaba Beach Bedrooms:3 Bathrooms:2 Garages:2

select a 2nd currency

LA DOMAIN

Baie mooi 3 slaapkamer woonstel in die rustige omgewing van Manaba.Baie groot kuierstoep met gasbraaier en fantastiese see uitsig. Loopafstand vanaf Lucien en Margate swemstrande.Slaap 6 mense, 2 badkamers, goed toegeruste kombuis, dubbel toesluit motorhuis

  • Buite seisoen - R 950.00 / nag
  • Hoog seisoen - R 1 650.00 / nag
  • Peak seisoen - R 2 200.00 / nag
  • April / Oktober vakansie - R 1 650.00 / nag
  • Julie vakansie - R 1 400.00 / nag