Apartment / Flat For Rent in Port Shepstone, Port Shepstone

ref# 286
Share
Asking Price : R 530.00 / NIGHT OUT OF SEASON Province:Kwazulu-Natal City:Port Shepstone Suburb:Port Shepstone Bedrooms:2 Bathrooms:1 Garages:1

select a 2nd currency

GARY DEAN 4 PORT SHEPSTONE

Port Shepstone - Slaap 8 1ste vloer 1km van die strand af.
Wasmasjien. 2 yskaste vrieskaste. Vol DSTV.
2 Slaapkamers met sleeper couch in die sitkamer.
1 Badkamer met bad en stort, en ekstra gaste toilet.
1 toesluit motorhuis.

  • R530 per nag vir die eenheid. Buite Seisoen
  • R770 per nag vir die eenheid. Skool vakansies en publieke vakansie dae weke.
  • R1450 per nag vir die eenheid, Desember en Januarie