Apartment / Flat For Rent in Margate Beach, Margate

ref# 142
Share
Asking Price : from R 500.00 / night OUT OF SEASON Province:Kwazulu-Natal City:Margate Suburb:Margate Beach Bedrooms:3 Bathrooms:2

select a 2nd currency

Rondevoux 5

Hierdie vakansie eenheid sal u laat vergeet van al u probleme. Hier is u omring deur see en sand. Nader aan Margate se hoofstrand kan u nie kom nie. Hierdie woonstel is goed toegerus en tussen alles wat nodig is vir 'n vyfster vakansie. Terwyl u vleis braai op u balkon, kan u die sonsoekers dophou op die strand en die kinders wat in die branders baljaar. Rondevoux is 'n uitstekende keuse as u wil deel wees van alles wat in Margate gebeur. 3 Slaapkamers, 2 badkamers, slaap 6. Toegerus met DSTV

This holiday unit will help you forget all your problems. Here you are surrounded by sea and sand. You cannot be closer to Margate's main beach with it's Blue Flag status. This flat is well equipped and is situated in the middle of everything necessary for a five star holiday. You can watch the sun seekers on the beach and children playing in the waves whilst you braai your meat on your own private balcony. Rondevoux is a superb choice if you want to be part of everything that happens in Margate. 3 Bedrooms, 2 bathrooms, sleeps 6. Equipped with DSTV.