Apartment / Flat For Rent in Uvongo Beach, Uvongo

ref# 123
Share
Asking Price : from R 500.00 / night OUT OF SEASON Province:Kwazulu-Natal City:Uvongo Suburb:Uvongo Beach Bedrooms:3 Bathrooms:2

select a 2nd currency

Uvongo Chalets 8

'n Heerlike vakansie eenheid met 3 slaapkamers,2 badkamers ,slaap 8 seeuitsig wat beslis 10/10 kry en verdien. 2 Toesluit motorhuise. Bring eie dekodeerder.
Die eenheid beskik oor al die nodige geriewe en is goed toegerus. Daar is 'n swembad op die perseel wat die kinders heeldag besig kan hou. Die eenheid is geleë in 'n baie rustige omgewing en 2 minute se ry vanaf die swemstrand en naaste winkel. Die eenheid is aan die seekant van die hoofpad geleë.

A superb holiday unit with 3 bedrooms, 2 bathrooms and sleeps 8 with sea view that deserves 10/10. 2 Lock up garages. Bring own decoder.
The unit consists of all the necessary facilities and is well equipped. There is a swimming pool within the complex that will keep the children busy for the whole day. The unit is situated in a peaceful area and is 2 minutes drive from the swimming beach and nearest shop. The unit is situated on the sea side of the main road.