Apartment / Flat For Rent in Margate Beach, Margate

ref# 113
Share
Asking Price : from R 550.00 / night OUT OF SEASON Province:Kwazulu-Natal City:Margate Suburb:Margate Beach Bedrooms:3 Bathrooms:2

select a 2nd currency

Rondevoux 20

Geleë op die hoofstrand van Margate met 'n pragtige seeuitsig. 'n Gasbraai op die balkon en 'n veilige parkeergarage vir 1 motor. Die woonstel is Iuuks toegerus met 'n tuimeldroer/ wasmasjien, skottelgoedwasser en mikrogoifoond asook DSTV . Seeuitsig uit die hoofsIaapkamer en sit- eetkamers en slaap 7 persone. Die eenheid bet 3 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 'n hysbak in die gebou.

Situated on the main Margate beach with beautiful seaview. Gas braai on the balcony and safe undercover parking for 1 car. The unit is well equipped with a tumble drier, washing machine/dish washer and microwave oven as well as DSTV . Seaview from main bedroom and lounge/diningroom and sleeps 7. This unit has 3 bedrooms and 2 bathrooms. There is a lift in the building.