Apartment / Flat For Rent in Uvongo, Uvongo
Asking Price :
R 770.00 / NIGHT OUT OF SEASON
Province:Kwazulu-Natal City:Uvongo Suburb:Uvongo Bedrooms:3 Bathrooms:2 Garages:1
UVONGO CHALET 6
Uvongo - Slaap 8 Grond vloer See uitsig Diere vriendelik Wasmasjien, Tuimeldroeer, 2 yskaste vrieskaste.
Vol DSTV Explora. Swembasd in kompleks.
3 slaapkamers, 2 badkamers (Bad en Stort) See uitsig, Loopafstand van die strand af.
1 toesluit motorhuis, 1 parkering beskikbaar.
- R770 per nag vir die eenheid. Buite Seisoen
- R1000 per nag vir die eenheid. Skool vakansies en publieke vakansie dae weke.
- R2100 per nag vir die eenheid, Desember en Januarie.