Apartment / Flat For Rent in Margate North Beach, Margate

ref# 132
Share
Asking Price : from R 550.00 / night OUT OF SEASON Province:Kwazulu-Natal City:Margate Suburb:Margate North Beach Bedrooms:3 Bathrooms:3

select a 2nd currency

Juanita 202

'n Vyfster verblyf in die ruim woonstel met 'n uitsig oor die see wat woorde nie kan beskryf nie, wag vir u as u hier kom vakansie hou. Die eenheid is toegerus met wasmasjien, tuimeldroer en skottelgoed wasser Die omgewing is baie rustig en die eenheid is naby winkelsentrums, flieks en die swemstrand van Margate geleë wat Blouvlag status geniet. Indien u met net die beste tevrede is, moet Juanita u keuse wees. Bring jou eie dekodeerder.

Five star accommodation in this spacious flat with a sea view that words cannot describe is what awaits you when you holiday here. The unit is equipped with washing machine, tumble dryer and dishwasher. The surroundings are very peaceful and the unit is near shopping centres, movies and the swimming beach of Margate which has Blue Flag status. If the best is what you expect then Juanita is the right choice. Bring your own decoder.