Apartment / Flat For Rent in Margate, Margate

ref# 282
Email a Friend Share
Asking Price : from R 550.00 / night OUT OF SEASON Province:Kwazulu-Natal City:Margate Suburb:Margate Bedrooms:3 Bathrooms:2 Garages:1

select a 2nd currency

SILHOUETTE 8

Moderne drie slaapkamer, twee badkamer eenheid. Slaap 6 mense. Ten
volle toegeruste oopplan kombuis/sit/eetkamer. Parkeering vir twee motors, met die motorhuis op dieselfde vloer as die woonstel. Een toesluit en een onder dak. Pragtige seeuitsig en ongeveer 400 meters van Margate se hoof swemstrand. Binne loopafstand van winkels en eetplekke. Toegerus met volle DSTV. Bring slegs jou eie bad- en strandhandoeke!

  • SWEMBAD IN KOMPLEKS
  • BRAAI GERIEWE BY SWEMBAD
  • VOL DSTV