Apartment / Flat For Rent in Margate, Margate

ref# 110
Email a Friend Share
Asking Price : from R 750.00 / night OUT OF SEASON Province:Kwazulu-Natal City:Margate Suburb:Margate Bedrooms:4 Bathrooms:2

select a 2nd currency

Malibu 4

'n Moderne goed toegeruste 4 slaapkamer, 2 ½ badkamer woonstel, slaap 8 persone. Geleë op Margate Noord-strand. Die eenheid het 'n pragtige see- en branderuitsig. Die woonstelblok is omhein en het 'n veiligheidshek. Daar is 'n swembad op die perseel. Hierdie eenheid is volledig toegerus en het 'n wasmasjien, tuimeldroeër en skottelgoed wasmasjien, mikrogolfoond en DSTV (bring u eie dekodeerder). Daar is 1 tandem toesluit motorhuis (2 motors) en is toegerus met 'n hysbak vir u gerief. Hierdie eenheid kan beskryf word as Goed, Beter Malibu.

This is a modem, well equipped 4 bedroom, 2½ bathroom unit and sleeps 8. Situated on Margate North Beach. It has a beautiful sea and breaker view. The block is fenced and has security gates. There is a swimming pool on the property. This unit is fully equipped with washing machine, tumble drier, washing machine, microwave oven and DSTV (bring your own decoder). There is 1 tandem lockup garage (2 cars) and is equipped with a lift for your convenience. This unit can be described as Good, Better Malibu.