Apartment / Flat For Rent in Margate Beach, Margate
Geleë op die hoofstrand van Margate. Die woonstel het 'n seeuitsig en 'n gasbraai op die balkon. Parkering vir 1 motor onderdak. Die eenheid is voIIedig toegerus met 'n wasmasjien en mikrogoifoond asook DSTV . Daar is 3 slaapkamers en 2 badkamers en slaap 6 persone. Daar is 'n hysbak in die gebou.
Situated on the main Margate beach. The unit has a seaview and gas braai on the balcony. Undercover parking for 1 car. The unit is fully equipped and has a washing machine, microwave oven and DSTV . The unit has 3 bedrooms and 2 bathrooms and sleeps 6. There is a lift in the building.