Apartment / Flat For Rent in Manaba Beach, Uvongo

ref# 280
Email a Friend Share
Asking Price : from R 500.00 / night OUT OF SEASON Province:Kwazulu-Natal City:Uvongo Suburb:Manaba Beach Bedrooms:3 Bathrooms:2 Garages:1

select a 2nd currency

MONT BLANC 13

This is a five star unit with a five star sea view.This unit is everything to make your holiday unforgettable. DSTV dish with smart lnb just bring your own decoder. If you don't want to sit on the beach you can relax by the pool. There is also a coin operated washery on the premises. The unit is within walking distance from a Superspar , ATM's and Manaba beach with lifesavers and you don't even have to cross a road to get to the beach.

Dit is 'n vyfster eenheid met 'n vyfster seeuitsig. Die woonstel is alles wat u nodig het om u vakansie onvergeetlik te maak. DSTV skottel met smart Lnb bring net u eie decoder .As u nie lus voel vir die seesand, kan u langs die swembad ontspan. Daar is n wassery op die perseel. Die eenheid is binne stapafstand van die Manaba Superspar en Otm's. Die woonstel is ± 2 min se stap van Manaba se veilige swemstrand met lewensredders. Geen paaie om te kruis nie. U sal so lekker vakansie hou en ontspan dat die woonstel u gereelde vakansie bestemming sal word.

  • Big balcony
  • Gas braai
  • Groot balkon
  • Gas braai