Apartment / Flat For Rent in Hibberdene, Hibberdene

ref# 285
Email a Friend Share
Asking Price : R 770.00 / NIGHT OUT OF SEASON Province:Kwazulu-Natal City:Hibberdene Suburb:Hibberdene Bedrooms:3 Bathrooms:2 Garages:0

select a 2nd currency

MARINA PALMS 8 HIBBERDENE

Hibberdene - Slaap 6 1ste vloer See uitsig.
3 Slaapkamers, 2 badkamers. (Bad en Stort) See uitsig, loopafstand van die strand af.
Wasmasjien en tuimeldroeer. Vol DSTV.
Yskas vrieskas. Swembad in Kompleks.
Ingeboude braai op stoep.

  • R770 per nag vir die eenheid. Buite Seisoen
  • R1000 per nag vir die eenheid. Skool vakansies en publieke vakansie dae weke.
  • R2100 per nag vir die eenheid, Desember en Januarie