Apartment / Flat For Rent in Manaba Beach, Uvongo
Asking Price :
R 950.00 / NIGHT OUT OF SEASON
Province:Kwazulu-Natal City:Uvongo Suburb:Manaba Beach Bedrooms:3 Bathrooms:2 Garages:2
LA DOMAIN
Baie mooi 3 slaapkamer woonstel in die rustige omgewing van Manaba.Baie groot kuierstoep met gasbraaier en fantastiese see uitsig. Loopafstand vanaf Lucien en Margate swemstrande.Slaap 6 mense, 2 badkamers, goed toegeruste kombuis, dubbel toesluit motorhuis
- Buite seisoen - R 950.00 / nag
- Hoog seisoen - R 1 650.00 / nag
- Peak seisoen - R 2 200.00 / nag
- April / Oktober vakansie - R 1 650.00 / nag
- Julie vakansie - R 1 400.00 / nag